|
- 3xbedroom, bathroom, seperate toilet, open plan lounge / diningroom, kitchen, lapa, garden, braai area, carport, garage
- 3 Slaapkamers Grasdak huis, 3 badkamers, 1 sitkamer, 1 eetkamer, 1 kombuis, met spens,Pre-paid krag remote ligte, 2x lugreelings
- BARGAIN WAS R 783 000 NOW ONLY R 686 000 -
3x bedroom, bathroom, kitchen with lovely cupboards, scullery walking out into garage, open plan diningroom & lounge, pre-paid, tileroof.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Warmbaths (now Bela Bela) is situated in the Limpopo Province. 100 Km North from Pretoria. 150 Km From Oliver Thambo International Airport. Warmbaths is well known for its hot springs and mineral water. Bela Bela means "healing water" in Tswana. The area is malaria free, with nice hot weather, with plenty of game farms and lodges. Thus an area with development potential and business opportunities. The area is also known for the Waterberge (water mountains), nice bushveld scenery, rivers, dams, etc. Na meer as 40 jaar in die Eiendomswese kan ons, ons kennis met u deel en waarborg van goeie eerlike, profesionele diens. Deur die jare het ons al duisende kliente gehelp aan eiendom van hul keuses. Ons bemark: - Plase, Plotte, Huise, Erwe en Besighede in die hele Limopogebied. Warmbad of soos nou bekend as Bela Bela is egter een van die mees gesogte plekke in die land bekend vir talle warmwaterbronne, vakansies en mooi bosveld onspannings areas, wonderlike natuurlewe en vele meer. By ons is geen lugbesoedeling en waterbesoedeling nie. Ons beskik oor pragtige damme, met ‘n dorpsontwikkeling, bootklub met karavaanpark op die oewers van die dam. Warmbad word omring deur van die gesogste natuurreservaat ontwikkellings, soos Mabula Lodge, Sondela, en talle ander. |
|
|
|